Wednesday, January 19, 2011

19 January: Cape to Rio, day 4

Today was much the same, but we started to settle into the routine of the boat. During the night, we changed the spinnaker twice in 15min! Very tiring and I usually end up quite sweaty.

Having light winds for a third day has dropped us down to 3rd, from 1st. Frustrated by the lack of wind, I joined in on the “navigation team”. Hans and I spent some time figuring our the routing software. We realised that we were aiming to go too far north, and chose a more westerly course. Immediately the boat speed picked up.

DSCF0222 DSCF0227

DSCF0228 DSCF0233

Dale has asked me to write two short articles for the press. One for Eben Human in Afrikaans, I went to school with his daughter Christina, and the other for the general English press.

For Eben Human:
Van kleintyd hoor ek stories van die Kaap na Rio seilvaart resies wat om ons etens tafel vertel word. Dit is seker waar die saadjie geplant is, want vanaf ek skool klaar gemaak het is hierdie `n wedvaart waaraan ek wou deelneem. Hierdie is die eerste jaar wat als mooi uitgewerk het en ek sit tans op Xtra-Link Ocean Cruiser, vyf dae uit Kaapstad.

Ons voorbereiding het lank voor die wegspring op 15 Januaurie begin. Dale Kushner, ons skipper, het elk een take gegee wat sy vermoens pas. Ian het baie tyd in voorbereiding in gesit. Hierdie het seker gemaak dat ons een week voor die wegspring net nog water en ons self aanboord moes laai. Met die aanbreek van die wegspring het ek `n aardige gevoel gehad aangesien ek gewoond is om met my sak in die kar te klim wanneer ek die huis verlaat. Nou ry ek af hawe toe met slegs die klere aan my lyf.

Ek het vroeg by die boot aan gekom om die laaste toebehore van die boot af te laai wat sou agter bly. My familie het my kom groet met goeie wense en `n paar trane wat rol. Ons is vroeg uit die hawe en reg gemaak vir die wegspring. `n Ligte briesie, rollende duinings en die son wag warm bak op ons. Die toestande was nie wat ek verwag het nie, maar wat `n perfekte dag vir seil. Sodra ons verby Robben Eiland gevaar het, kon ons gedagtes fokus op die lang roete na Rio.

Dit was interesant om die verskillende roetes te sien wat die verskillende seiljagte inslaan vanaf die wegspring. Twee bote het `n soortegelyke rigting as ons ingeslaan wat ons natuurlik gemotiveerd gehou het. Ons moes net onder hulle uit seil. Die eerste twee dae het ons amper altyd `n ander boot in sig gehad aangesien ons oor die kommersiele skeeps roete geseil het. Ons fokus was egter vas gevestig op die seiljag agter ons, wat ons stadig besig was om voor weg te seil.

Voordat die son gesak het, het die eerste dag gevoel soos enige ander seil dag maar die realiteit van wat ons aangepak het tref my toe. Hoe sou my eerste nag op see wees? Ek sou vinnig uit vind aangesien ons voorafbespreekte skofte (twee aan diens op `n slag) begin het. Die enigste ligte wat brand gedurende die nag is die drie-kleur bo-op die mas, klein LED ligte vir wanneer ons skofte ruil en die ander bote se ligte ver op die horison. Die nag skof is `n aanpassing, met 3 ure af en 1.5 ure "aan diens" (wat ek en Leroy soms strek to 2.5 ure). Dis is `n groot aanpassing, maar dis maklik om tussen skofte `n goeie slaap sessie in te werk aangesien dit al is om te doen. Gedurende `n skof moet ek myself wakker hou aangesien Leroy meestal agter die stuur is. Ek hou dan `n oog uit vir ander skepe, bewonder die omgewing (see, hemel ruim en weer) en ondersteun hom deur water aan te gee en snert te praat.

Weens die wind rigting en ons beplande koers, kon ons nie van die begin af ons spinaker heis nie. Ons het `n goeie spoed behou en dus was ons voor na dag twee. Ongelukkig het die duining nie lekker my my gestel saam gespeel nie, en ek het maar goor gevoel. In die vroe oggend ure van dag twe, met geen ligte om ons te help sien nie, het ons die spinaker vir die eerste keer geheis. Almal was verlig.

Teen dag drie het ons in `n goeie ritme geval met ons skofte. Ongelukkig het die wind bietjie gaan le en ons vordering versleg. Ons kry gereelde nuus oor die ander bote se vordering en kon net sit terwyl meeste van hulle Noord van ons goeie vordeiring maak in beter winds toestande. Hierdie is egter `n maraton, so ons het nie moed verloor nie.  Teen hierdie tyd het ek en Hans (ons vervul meer ondersteunings rolle) beide kans gehad om die boot te stuur terwyl daar nog lig was. Dit is `n groot aanpassing van die kleiner bote wat ek gewoontlik seil, maar `n groot uitdaging. Die boot se gewig (sowat 8.5 ton) maak die reaksie van die boot baie stadig. Dis vergelykbaar met die bestuur van `n bus. Jy moet vooruit dink oor wat jy wil doen.

Dag vier was baie opwindend. Die wind opgetel en ons het, hierdie keer terwyl daar lig was, twee keer die spinaker verander om die beste spoed uit die boot te kry. Dit was lekker om besig te raak met seil verwante aktiwiteit aanboord. Ons het die dag afgesluit met ons eerste warm ete, net voordat die son gesak het. Daar was nou nuwe lewe aan boord! Ons vars kos voorraad van gaar hoender, visvingers en broodjies wat met liefde voorberei is deur ons ma's het die vorige dag op geraak. Ons het toe begin met ons beplande spyskaart wat ons kon geniet met lekker musiek in die agtergrond.

Vandag was `n beter seil dag. Die wind is konstand en ons kry beter spoed uit die boot uit. Nou is die groot vraag op ons lippe, wanneer draai ons reguit Oos na Rio...

Ruan de Hart, Xtra-Link

For the general English press:
A day aboard Xtra-Link, during the Cape to Rio Yacht race.

It is difficult to pin a start time to our day aboard Xtra-Link. Every day flows into the next, but lets start at breakfast. At 6am UTC (which is the designated time standard for the boat) we all sit down to cereal and fruit juice on deck. Everyday We have a different flavour or brand, but we always share a box between the five of us. After breakfast we sit around for some social time. This might seem a bit early, but it gets hot quite early in the morning. As soon as the sun comes out and catches your back (the sun rises from the stern) you can feel it baking. So after breakfast, most of us have a siesta.

Since we have to keep in touch with the outside world, we have "office hour" at about 8am. Emails are checked, new weather reports are downloaded and the engine is started to charge the batteries. Everyone is up, either on deck or checking our latest corrected position. By this time it has become quite hot and to escape the heat, most of us lie down afterwards or find a shady spot on deck. The rest of the morning is spent hiding from the heat.

Lunch is not what you would expect back home, canned fruit and custard. Once again we all sit down in the cockpit at 12am, but by this time conversation is a bit more interesting since everyone has had some time to wake up. Our progress in the race is usually a topic of discussion. Siestas are once again taken.

The boat is always more "alive" in the afternoons, as the heat of the day has passed. We spend our time catching up on some reading or interacting with the press. As it is cooler, we tend to sit outside and enjoy the good weather with some snacks at 4pm. Batteries are charged and a quick email and weather check is done.

As we try to conserve energy onboard, we try to minimise the use the boat's lighting during the night. Dinner is thus made at 5:30pm,  while it is still light. Dishes are washed and the tempo on the boat slows down. As soon as the sun goes down, we start our night watches (3 hours off, 1.5 hours on in teams of two) while the rest go to sleep. This watch system continues until dawn. Now you can understand why we sleep a lot during the day.

So when do we actually sail the boat. Well, since we are competing there is always a focused helmsman in charge of keeping us tracking at a good speed in the right direction. Sail changes can happen at any time, as the weather changes. We have completed many sail changes with only the moon supplying light. Unfortunately the weather does not change radically so you have to keep an eye on the wind speed. Deciding on which sail should be used, is usually a compromise and this is thus left to the skipper.

It has taken a couple of days to get into this abnormal routine, but by now it almost seems second nature. To keep our lives interesting input from the outside world is always appreciated, so feel free to send us an SMS to +87 077318 4879

Ruan de Hart, Xtra-Link

0 comments:

Post a Comment